)
Hoërskool Waterkloof Hokkie

Baie geluk aan die seuns-hokkiespanne van Hoërskool Waterkloof se mooi uitslae tydens die Noordvaal-toernooi. Die o.14’s, o.16’s en eerste span lê onderskeidelik eerste, tweede en eerste in hul onderskeie groepe.…

Hoërskool Waterkloof Ruiter presteer

  Baie geluk aan Carla Brevis van Hoërskool Waterkloof wat in die Gautengspan vir 60km en 80km trapleer-uithouritte opgeneem is. Sy gaan aan die ‘Nationals’ vanaf 20 tot 22 September…

Hoërskool Waterkloof Tennis Growthpoint Super 8

Amonette Theron van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het aan die Gauteng Central-afdeling van die #Growthpoint Super 8 deelgeneem. Die uitslag is as volg: Finaal (meisies) – Vrouedubbels: Maja GLEDIC (GC) /…

Hoërskool Waterkloof leerders skitter in Tennis

Chrisjan van Wyk, Wilco Cilliers en Erich Süllwald het aan die Gauteng East Growthpoint Super 8-toernooi vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem. Chrisjan van Wyk het die enkels- asook…

Hoërskool Waterkloof Gholfspeler skitter by Dimension Data Ope

Michael Ferreira van Hoërskool Waterkloof, het ‘n tweede plek in die o.15-Dimension Data Ope Gholf-toernooi by Fancourt behaal. Michael het gesamentlik eerste geëindig, maar het ongelukkig in die valbyl-uitspeelstryd verloor.…

Klofies se laaste paar dae in Portugal – Gasvryheidstudiestoer 2019

‘n Besoek van Hoërskool Waterkloof van Pretoria se Gasvryheidsstudietoer aan die glasmuseum van Marinha Grande en die dorpie Obidos wat deur die eeue heen bewaar gebly het. By Nasaré is…

Hoërskool Waterkloof fietsryer SA 0.15 meisies-tydtoets kampioen

Klofieleerling, Kita Uys, het die title Suid-Afrikaanse o.15-meisies-tydtoets kampioen behaal. Die kampioenskappe vind tans in Durban plaas. Eric en Etienne Krös neem ook aan dié kampioenskappe deel. Baie geluk, Kita!…

Hoërskool Waterkloof Hokkiespeler in o.18 SA-Hokkiespan

Anrize Smit van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gekies vir die o.18 SA-Hokkiespan. Die o.18A-Northerns het die interprovinsiale toernooi in Pietermaritzburg gewen. Baie geluk, Anrize! Klofies is trots op jou!

Hoërskool Waterkloof atleet wen o.15-SA baanwedrentitel oor 32km

Baie geluk aan Kita Uys van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, wat die o.15-Suid-Afrikaanse baanwedrentitel oor 32km gewen het. Klofies is baie trots op jou!

Hoërskool Waterkloof leerders geniet dit in Portugal

Die Gasvryheidstudieleerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, geniet dit in Portugal! Die Klofies ontvang branderplankrylesse in Praia da Vieira. ‘n Kombinasie van cuisine, avontuur en kultuur.  

Hoërskool Waterkloof rugbyspelers gekies vir World Schools XV

Divan Roelofse en Jandré Van Zyl van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gekies om vir die World Schools XV by die World Schools Festival in Stellenbosch deel te neem. Hulle…

Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe klofies

Vandag is die rolle by Klofies in Pretoria omgeruil – hulle verwelkom ‘n paar nuwe Klofies by Klofieland! Die Klofies en personeel se KlofieGEES is nog steeds reg na ‘n…

Waterkloof daag op by Klaweropening!

Ons is #Klofietrots! Toonaangewend . Toekomsgerig. Ons poog om die Christelike en Afrikaanse waardes van

Hoërskool Waterkloof leerder wen 5 km stap

Marissa Swanepoel van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, wen die 5km stap vir dogters o/17 

Hoërskool Waterkoof leerder gekies vir Gauteng Noord o/15 gholfspan

Michael Ferreira van Klofies is gekies vir die Gauteng Noord o/15 span wat op 29 April 2018 aan die

Hoërskool Waterkloof leerders verkies tot SA Fisiese Wetenskapspan

Twee leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is verkies om die Suid-Afrikaanse Fisiese

Mnr en Mej Waterkloof gekies

Hoërskool Waterkloof in Pretoria se Mnr. en Mej. Waterkloof geleentheid het op 2 Maart 2018

38 Jaar van Klofie-Sukses

Baie geluk aan die ouers, leerders en personeel van die 2017 matrikulante met uitstaande resultate.

Bloues teen die Oues

Die jaarlikse Bloues teen die Oues-wedstryde, by Waterkloof Hoërskool,  was soos gewoonlik, ‘n

Klofies Tops by Expo

Die Klofies het die naweek van 19 Augustus 2017 baie goed by die Expo vir Jong Wetenskaplikes

Rachelle en Nicola Pianiste van Formaat

Rachelle Geyser en Nicola van der Walt, beide graad 11-leerders aan die Hoërskool Waterkloof, dring

Bemarkers van Klofies Derde in Land

Vier matrikulante het aan die MPC (Monetary Policy Commitee schools challenge), wat deur die

Dié Klofies ken die stappies!

Dylan en Monique Kotze, van die Hoërskool Waterkloof, se produksie het puik tydens die naweek se

Chrisjan van Wyk, Tennisheld

Chrisjan van Wyk, van die Hoërskool Waterkloof, het vanaf 1 tot 4 Julie 2017, aan die KZN GrandPrix

Lana en Anestasia derde in Koekbakkompetisie

Lana Viljoen en Anestasia Boardman, albei in graad 11, aan die Hoërskool Waterkloof, het ‘n derde plek

Klofie-Skaakspelers doen dit weer!

Die volgende skaakspelers van die Hoërskool Waterkloof het presteer: Carla Bester was die wenner en Imarie Oberholzer tweede in die Suid-Afrikaanse Skoleskaakkampioenskap vir o.15-dogters wat in Durban gehou is..  Albei…

Twee Klofies in Nasionale Groep

Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All ages’-

Klofies Micaela is ons Hokkie-Trots!!

Baie geluk aan Micaela Roos, van die Hoërskool Waterkloof, wat nie net tot kaptein van die

Leerder van Waterkloof presteer bo eie beste prestasie

Julian Bogner, van die Hoërskool Waterkoof, het vanaf 12 tot 16 Julie 2017 aan die Wêreld

Leerder van Waterkloof derde in kompetisie

Baie geluk aan Mart-Mari de Necker met die  bronsmedalje wat sy by die World Championship of

Klofie-Sangers wys hulle het talent

Twee graad 8-Klofies, Christine Geertsema en Lize-Marie Smit, van die Hoërskool Waterkloof, was

Nadine de Klerk ‘n waardige Protea

Ons is besonder trots op Nadine de Klerk in graad 12 aan die Hoërskool Waterkloof, wat lid van die

Adam derde vinnigste in wêreld!

Hoërskool Waterkloof is waarlik trots op Adam Mayo wat vanaf 19 tot 23 Julie 2017 in die Bahamas aan