Lana Viljoen en Anestasia Boardman, albei in graad 11, aan die HoĆ«rskool Waterkloof, het ān derde plek in die finaal van die koekkompetisie by die FBI Sjefskool behaal.
Hulle koekontwerp was pragtig met ān pienk roostuin, kompleet met ān klein grafie!Ā Ons is baie trots op hulle prestasie en kreatiwiteit.