Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All agesā- netbalkampioenskappe deelgeneem.
Angelique se span het goud verower, terwyl Tinita se span brons behaal het.Ā Beide Angelique en Tinita is in die nasionale groep van 35 speelsters ingesluit..
Baie geluk met die uitnemende prestasie!.