Rachelle Geyser en Nicola van der Walt, beide graad 11-leerders aan die Hoƫrskool Waterkloof, dring onderskeidelik na die 0.16- en 0.18-afdelings van die semi-finale rondte van die nasionale Philip H. Moore-musiekkompetisie deur.
Die kompetisie vind oor drie rondtes gedurende Julie en Augustus in Johannesburg plaas.