)

Bemarkers van Klofies Derde in Land

Vier matrikulante het aan die MPC (Monetary Policy Commitee schools challenge), wat deur die Reserwebank aangebied word, deelgeneem.

Die leerders moes ‘n monetêre beleid opstel en verduidelik of hulle die repokoers sou verander of dieselfde hou.

Die matrikulante het uitnemend presteer en het deurgedring as deel van die Top 7-finaliste aan die  landswye kompetisie. Die Top – finaliste het verder ‘n voorlegging oor hulle monetêre beleide aan ‘n paneel van beoordelaars, wat uit verskeie “Deputy Goveners” van die Reserwebank, bestaan het, gelewer.

Hanlo Esterhuizen, Michaela Grobler, Milé Uys en Chris Kolver het ‘n derdeplek in die landswye kompetisie behaal.  Die skool het R11 000 en elke leerder R4 000 gewen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal