Baie geluk aan die seuns-hokkiespanne van Hoërskool Waterkloof se mooi uitslae tydens die Noordvaal-toernooi.
Die o.14’s, o.16’s en eerste span lê onderskeidelik eerste, tweede en eerste in hul onderskeie groepe.
Klofies wens hierdie spanne sterkte toe en onthou – die Klofies staan bankvas agter julle!