Michael Ferreira van Hoërskool Waterkloof, het ‘n tweede plek in die o.15-Dimension Data Ope Gholf-toernooi by Fancourt behaal. Michael het gesamentlik eerste geëindig, maar het ongelukkig in die valbyl-uitspeelstryd verloor.
Baie geluk, Michael.
Klofies is trots op jou!