Chrisjan van Wyk, van die HoĆ«rskool Waterkloof, het vanaf 1 tot 4 Julie 2017, aan die KZN GrandPrix Coca Cola-toernooi in Durban deelgeneem.Ā Hy het die Seuns o.16-enkelspel gewen en ook saam met Francois (ān voornemende Klofie van 2018) die Seuns o.16- dubbelspel gewen.
Vanaf 5 tot 10 Julie het hy aan die KZN Growthpoint 8-tennistoernooi wat in Durban gehou is, deelgeneem.Ā Hy het tweede in die Seuns 0.16-enkelspel gekom en hetĀ hierdie keer saam met ān ander dubbelspelmaat, Duther, ān goue medalje in die dubbelspel vir Seuns o.16 gewen.
Baie geluk, Chrisjan!Ā Dit is ān puik prestasie!
Links op die foto: Chrisjan van Wyk