)

Hoërskool Waterkloof leerders skitter in Tennis

Chrisjan van Wyk, Wilco Cilliers en Erich Süllwald het aan die Gauteng East Growthpoint Super 8-toernooi vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem. Chrisjan van Wyk het die enkels- asook dubbels-afdeling gewen.

Chrisjan van Wyk het saam met sy spanmaat, Jordan Coutinho gespeel en het vir Erich Süllwald en Wilco Cilliers in die finaal gewen. Chrisjan het ook teen Juan-Louis Vos in die enkels-finaal gespeel en gewen.

Nadia Gouws, gr. 8, het ook deelgeneem in die o.14-dogters kategorie en het beide die enkels- asook dubbels-afdeling gewen.

Dohan Cilliers, gr.10, het ook aan die enkels- en dubbels-afdeling deelgeneem.

Dohan en sy spanmaat het in die dubbels-afdeling ‘n algehele tweede plek behaal.

Baie geluk Klofies met die mooi prestasies!

Foto bo: Wilco Cilliers en Erich Süllwald

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal