Ons isĀ #Klofietrots! Toonaangewend . Toekomsgerig. Ons poog om die Christelike en Afrikaanse waardes van HoĆ«rskool Waterkloof te bewaar en uit te bou, op sĆ³ ān wyse dat leerders as jong volwassenes in die samelewing volgens potensiaal en vermoĆ« kan presteer en om as opvoedingsinstansie, plaaslik, nasionaal en internasionaal op die voorpunt van opvoedende onderwys te wees.
Vir die video, klik hier.