Baie geluk aan Carla Brevis van Hoërskool Waterkloof wat in die Gautengspan vir 60km en 80km trapleer-uithouritte opgeneem is.
Sy gaan aan die ‘Nationals’ vanaf 20 tot 22 September in Noordwes deelneem.
Baie sterkte, Carla!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…