)

Worcester Gimnasium Redenaars skitter

Worcester Gimnasium se graad 8 spanredenaars, Alexa Viljoen, Carina van der Vyver, Kristen Boshoff en Danielle du Toit, verwerf 98,4% tydens hul deelname aan Podiumpret.

Hulle dring deur na die finaal van hierdie kompetisie wat op 7 September by Paarl Gimnasium aangebied sal word. Tydens hierdie geleentheid gaan ‘n opname van hul toesprake vir ‘n RSG radioprogram gemaak word.

Baie geluk meisies, Bosvarke is baie trots op julle en baie sterkte vir die finale op 7 September.

Weet jull gaan die Bosvarke se naam hoog hou.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal