)
Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium

Rondebosch Hokkietoernooi. Die o.16A-seunshokkiespan van Worcester Gimnasium het die afgelope naweek in die Rondebosch Hokkietoernooi gespeel. Uit vyf wedstryde gespeel, het die span in vier van die wedstryde as wenners…

Worcester Gimnasium skitter by Nasionale Wêreldkennis Olimpiade

Vlnr: Simoné Botha en Jo Duvenhage Twee leerders van Worcester Gimnasium, Simoné Botha en Jo Duvenhage, skitter by die Nasionale Wêreldkennis Olimpiade. Jo Duvenhage (graad 8) en Simone Botha (graad…

Worcester Gimnasium Redenaars-kompetisie

Vlnr: Mikyall Harris, Elné Joubert, Jumé Bester, mev. Elsabé Nel, Laxmini Patel en Angie Harris. Op Maandag, 7 Oktober, het Worcester Gimnasium se redenaars hul staal gewys tydens die jaarlikse…

Worcester Gimnasium leerder wen debbel-goud in solo-dans

Gifton met sy onderwyser, Mnr. N. Seconds Gifton Hoofd van Worcester Gimnasium het by  die Montagu Youth Arts Festival dubbel-goud ontvang vir sy Hip Hop solo-dans. Baie geluk, Gifton!

Bosvarkie kry goud by SA Spele vir Tuimelaars

Janie Steenkamp, van Worcester Gimnasium, het  aan die SA Spele vir tuimelaars te Kaapstad deelgeneem. Sy het in die vlak 6 afdeling vir dogters 15 jaar en ouer deelgeneem en…

Worcester Gimnasium leerders doen See-en-Sand Lewensredderskursus

Agter vlnr: Ben Kock, Albertus Roux, Theuns du Toit en Benard de Kock Voor vlnr: Ivan Roodbol en Viljoen Lategan. Worcester Gimnasium se leerders het die afgelope September-vakansie die See-en-Sand…

Worcester Gimnasium Matriekafskeid

Worcester Gimnasium het die afgelope naweek hul matriekafskeid gevier.

WORCESTER GIMNASIUM BRANDWACHT PREFEKTE 2020

Agter: Willem van den Berg, Pieter Mering, Gerald Ngilazi en Mateo Groenewald. Voor: Davian Soldaat, Miguel Mietas en Ronalda Noble. Worcester Gimnasium kondig met trots die Brandwacht seuns-koshuis se prefekte…

WORCESTER GIMNASIUM: WESTERN CAPE u.14 INDOOR CRICKET TEAM

Haseenah Khan has been selected for the Western Province u.14 Indoor Cricket Team. They will be taking part in the National Championships, hosted by Indoor Cricket South Africa, that will…

Worcester Gymnasium learner at SA Rugby Elite Player Development camp

Mr Jeff Fransman (coach) and Ghudian van Reenen Ghudian van Reenen, grade 10 learner from Worcester Gymnasium, has been selected to attend the SA Rugby Elite Player Development camp from…

Gold for Worcester Gymnasium learner at Cape Winelands District Art Celebrations 2019

Laxmini Patel Gr 8 learner from Worcester Gymnasium received a gold medal in the Annual Cape Winelands District Art Celebrations 2019. Congratulations, Laxmini!

GOUD VIR WORCESTER GIMNASIUM SE GRAAD 8 SPAN-REDENAARS

Agter vlnr: Alexa Viljoen en Kristen Boshoff Voor vlnr: Carina van der Vyver en Danielle du Toit Tydens die finale rondte van die Nasionale Podiumpret, het Worcester Gimnasium se graad…

Worcester Gymnasium excel at Eskom Expo for young Scientists

This year marks 36 years of excellence in Science, Technology, Engineering, Mathematics and Innovation (STEMI) for the Eskom Expo for Young Scientists. The Eskom Expo competition encourages and rewards excellence…

Worcester Gimnasium atleet presteer

Gillian Muller van Worcester Gimnasium, het ‘n  2de plek in die 4km meisies o.14 by die Wes-Kaap Landloop Kampioenskappe in Somerset Wes. Sy gaan die Wes-Kaap verteenwoordig by die SA…

Worcester Gimnasium Leerderraad 2020

Agter vlnr: Willem van der Merwe, Cecil le Roux, JW Uys, Russouw Grobbelaar, Eduard Klüsmann, Cavin Myburgh, Christian Stofberg, Karl Klüsmann, Tiaan Bester. Middel vlnr: Kristi van Dijk, Eden Philips,…

Worcester Gymnasium learner in Boland Cricket u.15 winter squad

Congratulations to Hayder Khan from Worcester Gymnasium, who has been selected for the Boland Cricket u.15 Winter Squad. 

Worcester Gimnasium “Fun Week” voor Interskole

Interschools 2019. Fun week – ons bou gees!!! Bosvark tradisie. 4 Days to go!!!!  #interskole2019 #bosvarkgees

Worcester Gimnasium Ruiter presteer by Gymkhana

Zabeth Stofberg, Graad 10 leerder van Worcester Gimnasium, het die afgelope naweek die SA Gymkhana dogterspan verteenwoordig in ‘n toetsreeks teen Australia op Rawsonville. Suid-Afrika wen die toernooi en stap…

WORCESTER GIMNASIUM: WES-KAAPSPAN VIR SANESA

Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo Drie ruiters van Worcester Gimnasium, Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo, is in die SANESA Wes-Kaapspan opgeneem. Hulle gaan einde September…

Worcester Gimnasium kunskompetisie

Lidia Hugentobler, Cara Coetzee, Handri Pretorius, Ronitha Nel, Nadia Botha en Nicola Roux van Worcester Gimnasium, het pryse ontvang by die kunskompetisie van Hugo Naude Kunssentrum. Hierdie leerders het werklik…

Worcester Gymnasium: National Chinese Bridge Competition

Congratulations to Juanita Mc Pherson and Lilitha Mphekula from Worcester Gymnasium who participated in the National Chinese Bridge Competition and ended in third place. Well done, this is an exceptional…

WORCESTER GIMNASIUM: o.14 BOLAND SHIRAZ HOKKIESPAN

Dylan Coenraad, Christopher Ley en Ethan Christiaans van Worcester Gimnasium, het gedurende die Junie-vakansie die o.14 Boland Shiraz hokkiespan verteenwoordig by die hokkie-toernooi.

Worcester Gimnasium U.20 Volleyball

Colby van Heerden from Worcester Gymnasium has been selected for the Western Cape u.20 Volleyball team.

Worcester Gimnasium Redenaars skitter

Worcester Gimnasium se graad 8 spanredenaars, Alexa Viljoen, Carina van der Vyver, Kristen Boshoff en Danielle du Toit, verwerf 98,4% tydens hul deelname aan Podiumpret. Hulle dring deur na die…

Worcester Gimnasium Pa en Seun aand

Worcester Gimnasium se jaarlikse pa-en-seun-aand wat aangebied is deur die hoofseun, Kyle Duvenhage en sy ouers, Pierre en Ilze Duvenhage, was weereens ‘n uitstekende aand op Worcester Gimnasium se kalendar.…

Worcester Gymnasium u.17 Boland Cricket

Congratulations to Stiaan Hancke, Eduard Klüsmann and Nick Geldenhuys from Worcester Gymnasium, who have been selected for the Boland Cricket u.17 Winter Squads. Well done boys!

WORCESTER GIMNASIUM NETBALMEISIES VEROWER MEDALJES

Baie geluk aan die volgende meisies wie se spanne medaljes verower het by hul onderskeie toernooie: Tasneem Isaacs en Tasneem Oppel – silwer vir Kaapse Wynlandspan o.18 Corné Havenga –…

Worcester Gimnasium ruiters in Bolandspan vir SANESA

Baie geluk aan Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo wat opgeneem is in die SANESA Bolandspan. Hulle gaan vanaf 8 – 10 Augustus die Boland verteenwoordig in ‘n kompetisie…

WORCESTER GIMNASIUM TOUTREKKERS PRESTEER

Die volgende Toutrekkers van Worcester Gimnasium het medaljes verwerf by die Klub- en Wes-Kaap Kampioenskappe. Klub Kampioenskappe te Breërivier Ane Snyman: Silwer – 500kg o.23 + 500kg Yolanda Van Deventer:…

Worcester Gimnasium musikant slaag Unisa eksamen met lof

Worcester Gimnasium se begaafde musikant, Ying-Shan Tseng, het weereens vanjaar in haar Unisa-eksamens uitgeblink. Sy slaag haar Unisa Graad 8 klavier-eksamen met Lof 92% en 90% vir haar Unisa Graad…

WORCESTER GYMNASIUM U18 CAPE TOWN HOCKEY FESTIVAL

Worcester Gymnasium’s Boys’ Hockey First Team was once again invited to participate in the prestigious Cape Town International Hockey Festival. It will be held from 10-14 July and will feature…

WORCESTER GIMNASIUM NETBAL MEISIES PRESTEER

Worcester Gim is baie trots op sewe meisies wat opgeneem is in die onderskeie Wes-Kaap en Kaapse Wynlandspanne. Wes-Kaap: Nashitah Africa (o.18), Summer-Joy Hendricks (o.16) en Abukwe Fusa (o.14). Kaapse…

Worcester Gimnasium seuns in Boland-rugbyspanne

Worcester Gimnasium se rugbyspelers, Uchean Jacobs, Ghidian van Rheenen, Dunstan Cloete Wayne Plaatjies, Brain Zake, Lucian Abrahams en Phillip Basson gaan die Boland verteenwoordig in die 2019 SARU o.16 en…

Worcester Gimnasium Gr 8 redenaarspan presteer

Worcester Gimnasium is baie verheug om aan te kondig dat hul graad 8 redenaarspan deurdring na twee nasionale rondtes, naamlik Radikale Redenaars en Oppie Tong Af Redenaars. Hulle gaan ook…

Wocester Gimnasium leerders Junior Stadsraad

Worcester Gimnasium leerders, Amber du Plessis en Be-Arthur Davids, is die Burgemeester en Speaker van die Junior Sradsraad van Worcester! Die Junior Stadsraad van Worcester is Vrydag, 3 Mei ingehuldig.…

Worcester Gimnasium hokkie-seuns skitter

Worcester Gimnasium is geweldig trots op die o.18 en o.16 hokkie-seuns, Dean du Toit (o.18B IPT), Henry Damant (o.18 reserwe), Rian Higgs (o.18C streekspan) Bruce-John Joseph (o.18A IPT), Karl Klüsmann…

Worcester Gimnasium leerder in Wes-Kaap o.14 krieketgroep

Garneth le Roux, leerder van Worcester Gimnasium, is opgeneem in die Wes-Kaap o.14 krieketgroep.

Worcester Gymnasium Volley Ball

The following learners will represent Cape Winelands at the Western Cape Schools Volleyball Trials on 2 – 5 May. Photo from left to right: Shauneen Apollis, Luvuyo Bikani, Luc Oppel,…

Worcester Gymnasium learners selected for Boland Cricket

Congratulations to Sipe Makoene (u.15), Hader Khan (u.15) Sachin Constable (u.17) and Hassena Khan (u.19 girls) who have been selected for the Boland Cricket Winter Squads. Left to right: Sipe…

Worcester Gimnasium atleet presteer by Afrika Jeug en Junior Kampioenskappe

SILWER VIR FRANCOIS PRINSLOO!!! Worcester Gimnasium is baie trots op Francois Prinsloo wat by die Afrika Jeug en Junior Kampioenskappe in die Ivoorkus ‘n silwer medalje in Diskus en ‘n…

Worcester Gimnasium Ma-en-Dogteraand

Worcester Gimnasium se gewilde Ma-en-dogter aand word vanjaar op 17 April aangebied. Die gasspreker is die bekende Susan Coetzer en dit beloof om weereens ‘n genotvolle aand te wees. Om…

Worcester Gimnasium Gasvryheidsleerders beleef ‘High Tea’

Die Graad 12-Gasvryheidleerders van Worcester Gimnasium het die ongelooflike voorreg gehad om by Opstal ‘n High Tea te kon beleef. Die bekende Sjef PJ van Opstal het hulle bederf met…

Worcester Gimnasium spog met puik 2018-matriekprestasies

Die topleerder van Worcester Gimnasium, Hans Klüsmann spog met ‘n gemiddelde van 94.57% in die Nasionale Matriek Eksamen van 2018. Hans het na die hermerk van sy vraestelle hierdie uitstekende…

Worcester Gimnasium kies Mnr en Mej Worcester Gimnasium 2019

Mnr & Mej Worcester Gimnasium 2019 was weer ‘n skouspel van ligte, klank en aksie wat almal se asems weggeslaan het. Vanjaar se skouspel is aangebied deur die bekende Simoné…

Primêre Skool Worcester presteer by Prestige Atletiekbyeenkoms

Primêre Skool Worcester het weereens ‘n goeie Prestige atletiekbyeenkoms aangebied. Sterk skole kon ook hier in Worcester kom meeding. WPS se atlete het die skool mooi verteenwoordig en hul seuns-…

Worcester Gimnasium leerder vir Boland o/15 Gholfspan gekies

Jade Jospeh, ‘n graad 9-leerder van Worcester Gimnasium, is opgeneem in die Boland o.15 Gholfspan wat vanaf 14 tot 16 Maart aan die Katberg Toernooi in Oos Londen gaan deelneem.

Worcester Gimnasium prysuitdeling 2018

Worcester Gimnasium se hoogste toekennings, naamlik die Venter/Kruger, Hans Rabie en Dux-toekennings is vanjaar toegeken aan die volgende leerders: Venter/Kruger trofeevir veelsydigheid vir meisies is toegeken aan Elmarie van der…

Worcester Gimnasium kondig hul hoofleiers van koshuise aan

Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers van Seminarie meisiekoshuis en Brandwacht seunskoshuis vir 2019 bekend gemaak. Brandwacht seunskoshuis se hoofseun is Delmaine Swartz en die onderhoofseun is Jaco Ferreira. Seminarie meisiekoshuis…

Worcester Gimnasium kondig hul hoofleiers vir 2019 aan

Worcester Gimnasium het onlangs met trots hul hoofleiers van 2019 aangekondig: Vlnr: Bruce-John Joseph (onderhoofseun), Kyle Duvenhage (Hoofseun), Leandrie du Toit (Hoofmeisie) en Jeanette Roux (Onderhoofmeisie)

Worcester Gimnasium toer na China

Worcester Gimnasium het ‘n Chinese toer 2018. So kuier die Bosvarke in China