Worcester Gimnasium het ‘n Chinese toer 2018. So kuier die Bosvarke in China #geleenthede #china2018 #trotsbosvark
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…













