Worcester Gimnasium is baie verheug om aan te kondig dat hul graad 8 redenaarspan deurdring na twee nasionale rondtes, naamlik Radikale Redenaars en Oppie Tong Af Redenaars.
Hulle gaan ook aan ‘n derde kompetisie, Podiumpret, deelneem.
Baie geluk aan die Carina van der Vyver, Alexa Viljoen, Kristen Boshoff en Danielle du Toit.