Primêre Skool Worcester het weereens ‘n goeie Prestige atletiekbyeenkoms aangebied.
Sterk skole kon ook hier in Worcester kom meeding.
WPS se atlete het die skool mooi verteenwoordig en hul seuns- en dogters leëraflosspanne stap weg met die goue medaljes!