Albert Nel en Jaco Nel het albei aan die Wilson Tennistoernooi deelgeneem wat op 16 Februarie plaasgevind het.
Albert is aangewys as die Platinum wenner van seuns 0/11 en Jaco het goud verower vir seuns 0/13.
Welgedaan, manne. WPS is trots op julle!