)
Worcester Primary School Cross Country

Muneeba de Bruyn (gr.5) from Worcester Primary School, participated in the Cross Country Trail 5 on the 28th of July. She came first in her age group. Congratulations, Muneeba!

Primêre Skool Worcester leerders kry goud by WOW Spelfees

Imari Genade (gr.5) en Christiaan Genade (gr.7) van Primêre Skool Worcester, het Saterdag, 27 Julie, albei eerste plekke (goue medaljes) verwerf by die WOW Spelfees, Breedevallei Kringfinaal. Hulle gaan nou…

Primêre Skool Worcester Seuns-hokkie

Primêre Skool Worcester se 0/13A seuns-hokkiespan was vanaf 10 -12 Julie in Mosselbaai waar hulle aan Laerskool Park se hokkie-toernooi deelgeneem het. Hierdie span van Primêre Skool Worcester het as…

Primêre Skool Worcester Dogters-hokkie

Primêre Skool Worcester se 0/13A meisie-hokkiespan was vanaf 10 -12 Julie in Mosselbaai waar hulle aan Laerskool Park se hokkie-toernooi deelgeneem het. Primêre Skool Worcester het 3de geëindig by die…

Worcester Primary School Hockey

Nika Pretorius, Worcester Primary School, participated at the PSI-Pro Series Indoor National Hockey Championship which was played at UCT from the 20-22 of June.

Primêre Skool Worcester presteer by All Ages Netbaltoernooi

Anke Stofberg en Auren Rosenkrants van Primêre Skool Worcester, het gedurende die afgelope deelgeneem aan die All Ages Netbaltoernooi in Boksburg. Anke se span het 9de geëindig in SA en…

Primêre Skool Worcester leerders presteer by WOW-spelfees-uitdun

Christiaan Genade (gr.7) en Imari Genade (gr.5) van Primêre Skool Worcester, het albei ‘n eerste plek behaal by die WOW-spelfees-uitdun. Hulle neem Saterdag, 27 Julie, aan die kringfinaal deel. Sterkte,…

Worcester Primary School Chess

Congratulations to Rafael Davids, Gillmore Africa, Christi Maree, Heidi Tseng, Anrich Swiegers, Eduard Kriel, Lucas Milhomem, Christiaan Visser, Alakhe Mapingana, Sean Neethling and Bree Pretorius from Worcester Primary School who…

Primêre Skool Worcester leerder presteer in Tennis

Stefan Burden van die Primêre Skool Worcester, het aan die SA Tennisweek in Bloemfontein deelgeneem. Sestien spanne het deelgeneem. Hy was deel van die Wes-Kaap Kavalierspan wat ‘n silwer medalje…

Primêre Skool Worcester atlete presteer

Drie atlete van Primêre Skool Worcester, Johané Swanepoel, Brent-Lee Ekstraal en Muneeba de Bruyn het tydens die Maart-vakansie hul provinsie verteenwoordig by die SA Kampioenskappe in Germiston. Hulle het as…

Primêre Skool Worcester leerders presteer by WP Toutrek

Björn van der Westhuizen en Alexander Otto het aan die WP Toutrek deelgeneem op Robertson. Björn het in die 280kg-kategorie deelgeneem en het ‘n goue medalje ontvang. Alexander het aan…

Primêre Skool Worcester leerders in Noord-Boland Shiraz-hokkiespan

Primêre Skool Worcester is baie trots op Moeneerah Moses, Anke Stofberg en Nika Pretorius wat in die Noord-Boland Shiraz-hokkiespan opgeneem is. Foto bo: V.l.n.r: Moeneerah Moses, Anke Stofberg en Nika…

Primêre Skool Worcester leerder presteer in stoei

Johan von Landsberg (0/11) het aan die SA Presidente stoeikampioenskappe (0/9-0/13 Vrystyl) in Durbanville deelgeneem waar hy die Boland-streek verteenwoordig het. Hy het deurgedring na die finaal in sy kategorie…

Primêre Skool Worcester atlete presteer

Primêre Skool Worcester is trots op hul atlete wat aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die atlete het ook gekwalifiseer om aan die SA Kampioenskappe deel te neem wat die…

Primêre Skool Worcester neem deel aan Wilson Tennistoernooi

Vyf leerders van Primêre Skool Worcester, Albert Nel, Katinka Hanekom, Jaco Nel,Lara van Zyl en Peter Basson het op 2 Maart aan die Wilson Tennis-toernooi op Stellenbosch deelgeneem. Die leerders…

Primêre Skool Worcester atlete na Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

Vyf van Primêre Skool Worcester se atlete, Joané Swanepoel (Boland kampioen in 70m hekkies dogters 0/11); Muneeba de Bruyn (kampioen in gewigstoot dogters 0/10); Brent-Leigh Exstraal (behaal ‘n 2de plek…

Primêre Skool Worcester leerders skitter by Wilson Tennistoernooi

Albert Nel en Jaco Nel het albei aan die Wilson Tennistoernooi deelgeneem wat op 16 Februarie plaasgevind het. Albert is aangewys as die Platinum wenner van seuns 0/11 en Jaco…

Worcester Primary School Under Water Hockey win Gold

Kayden Schroeder (Gr 7) & Brevin Maree (Gr 6) participated at the Junior National Underwater Hockey Tournament at Port Elizabeth this past weekend. They represented the Boland U/13 team. They…

Primêre Skool Worcester Paarl Gimnasium atletiekbyeenkoms

Primêre Skool Worcester het aan die Paarl Gimnasium se Skadu van die Berg Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het weggestap met heelwat medaljes en hulle wen 5 uit 8 van die…

25 Atlete van Primêre Skool Worcester na Bolandkampioenskappe

25 Van Primêre Skool Worcester se atlete kwalifiseer om Noord-Boland te verteenwoordig by die Bolandkampioenskappe. Hul 0/12 en 0/13 seuns is aangewys as Noord-Boland afloskampioene.

Primêre Skool Worcester Valentyns-byeenkoms atletiek

Primêre Skool Worcester het weereens puik presteer by die jaarlikse Valentynsbyeenkoms van De Villiersgraaf. Hul leëraflosspanne het ook goed vertoon met ‘n 2de plek vir die dogters en ‘n 1ste…

Primêre Skool Worcester Tennis

WPS het Saterdag, 23 Februarie deelgeneem aan ‘n toernooi vir 3de spanne (Worcester Primêr, Worcester-Oos en Worcester-Noord). Die meisies het by Worcester-Oos deelgeneem en die seuns by Worcester-Noord. Die dag…

Primêre Skool Worcester leerdersneem deel aan SAJCC

Drie leerders van Primêre Skool Worcester het vanaf 15-24 Desember 2018 in Johannesburg aan die SAJCC deelgeneem.. Rafael was deel van die o.12A-span en het goud verower. Louis van Zyl…

Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe studente

Vlnr: Mej. Elize-Mari Jacobs, Mnr. Andries Lotter, Mej. Jeanine Pansegrouw en Mej. Carla Rossouw.

Primêre Skool Worcester verwelkom nuwe personeel

Primêre Skool Worcester verwelkom hul nuwe personeel en wens hul sterkte toe vir die jaar wat voorlê. Agter vlnr: Mev. Karlien Pretorius (gr.7), Mnr. Francois Pretorius (gr.7), Mnr. Brend Geldenhuys…

Primêre Skool Worcester kies prefekte vir 2019

Primêre Skool Worcester het onlangs hul prefekte vir 2019 bekend gemaak. Voor v.l.n.r: Cameron Felix, Tyler Timm, Hanneke du Plessis, Inge de Villiers, Luan Gilfillan en Nidia Wessels. 2de Ry…

Primêre Skool Worcester atlete presteer by Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms

Atlete van Primêre Skool Worcester het op 19 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem en het 7 brons medaljes, 5 silwer en 1 goue medalje verower. Voor v.l.n.r:…

Primêre Skool Worcester atlete presteer by HMS Mini-atletiekbyeenkoms

Primêre Skool Worcester se atlete het op 6 November aan die HMS Mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en het uitsonderlik presteer. Hulle het altesaam 3 brons, 2 silwer en 13 goue medaljes verower.…

Primêre Skool Worcester atlete presteer

Atlete van Primêre Skool Worcester het aan die Bastion Atletiekbyeenkoms op 2 November deelgeneem. Altesaam 8 brons, 6 silwer en 9 goue medaljes is verower. Voor v.l.n.r: Bryan Cochrane, Imaan…

Primêre Skool Worcester 2018 prysuitdeling

Foto bo: Lara de Wet (gr.7) is tydens die jaarlikse prysuitdeling aangewys as Dux-leerling van 2018. Baie geluk aan al die presteerders!  

Primêre Skool Worcester se tennisspelers presteer

Ses tennisspelers van Primêre Skool Worcester is gekies vir die Kaapse Wynland Plattelandse distrikspan. Voor v.l.n.r: Peter Basson (seuns 0/10), Jannie Vlok (seuns 0/11) en Albert Nel (seuns 0/10) Agter…

Primêre Skool Worcester maak hul top 5 presteerders bekend

Primêre Skool Worcester het hul top 5 presteerders in hul graad bekend gemaak. (In geen spesifieke volgorde). Voor v.l.n.r: Graad 4 – Imari Genade, Joané Swanepoel, Mari de Wet, Emma…

Primêre Skool Worcester leerder presteer by WOW-Spelkompetisie

Baie geluk aan Christiaan Genade (Gr.6 – Worcester Primêr) wat ‘n silwer medalje verwerf het op die Nasionale eindronde van die WOW-Spelkompetisie. Dit is ‘n uitstekende prestasie. Ons is almal…

Primêre Skool Worcester leerder skitter by WOW Spelfees

Primêre Skool Worcester is baie trots op Christiaan Genade (gr.6) wat ‘n eerste plek verwerf het by die WOW Wes-Kaap Provinsiale Eindronde Spelfees op 8 September. Hy sal weer in…

Worcester Primêre Skool o/13 rugbyspan no 2 in SA

Primêre Skool Worcester se o/13A-rugbyspan is amptelik deur Ruggas.co.za aangewys as no.2 in die land in hul ouderdomsgroep. Ons is baie trots op hierdie span! Baie geluk aan al hierdie…

Primêre Skool Worcester o/13 7’s rugby

Primêre Skool Worcester (WPS) se 7’s o/13A-rugbyspan het op 1 September deelgeneem aan die Laerskool Mikro 7’s Toernooi in Kuilsrivier.

Primêre Skool Worcester o/13 rugby

Primêre Skool Worcester se o/13A-rugbyspan het aan die Laerskool Park Rugbytoernooi in Mosselbaai deelgeneem waar hul as wenners van die toernooi aangewys is.

Primêre Skool Worcester perdry

Anmari du Toit, Megan Niemand en Inge de Villiers van Primêre Skool Worcester, is opgeneem in die SANESA Kaapse Wynlandspan vir 2018. Hulle is ook gekies vir die Wes-Kaap span.…

Worcester Primary School gymnastics

Four gymnasts from Worcester Primary School, competed at the Winelands Districts trials at La Rochelle and will be competing at the Western Cape Championships on the 1st and 2nd of…

Primêre Skool Worcester o/13 netbal

Die o/13A-netbalspan van Primêre Skool Worcester, het aan die Laerskool Park Netbaltoernooi in Mosselbaai deelgeneem waar hulle 3de plek behaal het.

Primêre Skool Worcester hokkie

Die o/13A-hokkie meisies van Primêre Skool Worcester, het aan die Laerskool Park Hokkietoernooi in Mosselbaai deelgeneem waar hul ‘n 2de plek behaal het.

Worcester Primary School music

Daniel Suter (Gr.7), from Worcester Primary School received 84% for his Grade 5 Trinity Piano exam.

Primêre Skool Worcester blink uit by WOW-spelfees

Christiaan en Imari Genade (gr.6 en gr.4) van die Primêre Skool Worcester, het die afgelope naweek aan die WOW-spelfees se kringfinaal deelgeneem.

Primêre Skool Worcester Netbal

Primêre Skool Worcester se leerders blink uit in netbal. Medayaah Cader, Abukwe Fusa, en Anke Stofberg is vir die Wes-Kaap span gekies terwyl Hanneke du Plessis en Rafiqa Meyer vir die…

Rugby – Primêre Skool Worcester

Die volgende seuns van Primêre Skool Wocester is gekies vir die Boland en Noord-Boland rugbyspan. Op die foto bo: Agter v.l.n.r. Tyron Abrahams (Noord-Boland), Jovawn Visagie (Boland Cravenweek)  Voor v.l.n.r.…

Primêre Skool Worcester se netbalspelers gekies vir WP-Span

Primêre Skool Worcester is trots op Medayaah Cader (0/13), Abukwe Fusa (0/13) en Anke Stoberg (0/12) wat vir die Wes-Kaap Netbalspanne verkies is.

Primêre Skool Worcester skaak

Elf skaakspelers van Primêre Skool Worcester, is gekies vir die 2018 Kaapse Wynland Skaakspan. Agter v.l.n.r: Christiaan Visser, Gillmore Africa, Rafael Davids, David Coetzee, Marnus Kriel en Robin Brand. Voor…

Primêre Skool Worcester Topskole netbal

Primêre Skool Worcester is baie trots op hul 0/13A-netbalspan wat aan die Topskole deelgeneem op Saterdag, 2

Primêre Skool Worcester netbal

Baie geluk aan Hanneke du Plessis van Primêre Skool Worcester wat vir die 0/12 Wynland (Boland) Netbalspan

WPS netbalspelers na 1ste rondte van Wes-Kaap Netbalproewe

Nege meisies van die Primêre Skool Worcester het deurgedring na die eerste rondte van die Wes-Kaap