Drie leerders van Primêre Skool Worcester het vanaf 15-24 Desember 2018 in Johannesburg aan die SAJCC deelgeneem..
Rafael was deel van die o.12A-span en het goud verower. Louis van Zyl was deel van die o.10-span en het brons verower.
Vlnr: Bree Pretorius, Rafael Davids en Louis van Zyl.