Primêre Skool Worcester is baie trots op Christiaan Genade (gr.6) wat ‘n eerste plek verwerf het by die WOW Wes-Kaap Provinsiale Eindronde Spelfees op 8 September.
Hy sal weer in Oktober deelneem aan die Nasionale Kompetisie.
Trots WPS!
ADVERTISEMENT