)

Primêre Skool Worcester atlete presteer

Primêre Skool Worcester is trots op hul atlete wat aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die atlete het ook gekwalifiseer om aan die SA Kampioenskappe deel te neem wat die naweek plaasvind.

Die atlete het as volg presteer:

Muneeba de Bruyn – 0/10 Dogters Gewigstoot het ‘n 1ste plek behaal en is ook die Wes-Kaap kampioen.

Brent-Leigh Ekstraal – 0/10 Seuns Verspring het ‘n 3de plek behaal.
Johané Swanepoel – 0/11 Dogters Hekkies het ‘n 3de plek behaal.

Foto: Vlnr: Muneeba de Bruyn, Brent-Leigh Ekstraal en Johané Swanepoel

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal