Imari Genade (gr.5) en Christiaan Genade (gr.7) van Primêre Skool Worcester, het Saterdag, 27 Julie, albei eerste plekke (goue medaljes) verwerf by die WOW Spelfees,
Breedevallei Kringfinaal. Hulle gaan nou deur na die Wynland Distriksfinaal wat Saterdag, 17 Augustus, in die Paarl plaasvind.
Baie geluk, Imari en Christiaan!