Voor vlnr: Elizia van Heerden, Johnke Prinsloo en Anke van Biljon
Agter vlnr: Leandri Viviers en Marni Prinsloo
Baie geluk aan die Hoƫrskool Ermelo leerders, Johnke Prinsloo (graad 8), Anke van Biljon (graad 8), Leandri Viviers (graad 10), Elizia van Heerden (graad 11) en Marni Prinsloo (graad 12) wat deurdring na die Radikale Redenaars Mpumalanga Finaal wat sal plaasvind op 17 Augustus in Witbank:
EHS is besonder trots op elkeen en wens julle alle seƫn en sterkte toe!