)

Primêre Skool Worcester atlete na Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms

Vyf van Primêre Skool Worcester se atlete, Joané Swanepoel (Boland kampioen in 70m hekkies dogters 0/11); Muneeba de Bruyn (kampioen in gewigstoot dogters 0/10); Brent-Leigh Exstraal (behaal ‘n 2de plek vir verspring seuns 0//10); Imke Preuss (kwalifiseer vir gewigstoot dogters 0/12) en Armand Croeser (gewigstoot seuns 0/13) het gekwalifiseer vir die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. WPS se 0/12 en 0/13 seuns-aflosspanne het 3de plekke verower by die Bolandbyeenkoms.

Foto bo: Primêre Skool Worcester se atlete

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal