)

Laerskool Park Rugby

Laerskool Park van Mosselbaai se o/13 A rugbyspan het die afgelope twee dae aan ‘n toernooi te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem en pragtige spel opgelewer.

(FOTO:) Voor vlnr: Henro Kuhn, Franko Barkhuizen, Nceba Ntebe, Henru Nel, Fanie Keyser, Johannes Pretorius, Emile van Rensburg en Nico Pienaar

Agter vlnr: Corné de Lange, Wikus Smit, Zack Joubert, Junior Thatho, Deacon Cooper, Steven Terblanche, Diwan Stander en JJ Malan

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal