)
Laerskool Park leerders presteer in skaak

Vlnr: Stefan Volgraaff, Dan-Mari Pienaar en Gebhardt de Lange Laerskool Park leerders het goed presteer tydens die Mosselbaai Streek wedstryde te Sao Bras. Stefan Volgraaff wen 3 van 5, Dan-Mari…

Laerskool Park Gr 4 se 3de kwartaal top 10 Presteerders

Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 presteerders van graad 4 vir die derde kwartaal bekend gemaak. 1  SCHOEMAN, JOHAN 2  VAN ZYL, RENALDI 3  VORSTER, MIENKE 4  KASK, NIKITA…

Laerskool Park Rugbyspelers in o/12 SWD-span

Vlnr: Henru Nell en CJ Steenkamp Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Henru Nell en CJ Steenkamp,  is gekies vir die o/12 SWD Rugbyspan. Baie geluk, manne!

LAERSKOOL PARK RADIKALE REDENAARS

Leerders van Laerskool Park wat in April aan die Streeks Radikale Redenaars deelgeneem en deurgedring het na die Wes-Kaap finaal, het die afgelope naweek by Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem. Tydens…

LAERSKOOL PARK LEERDERS ONTVANG EDEN BALKIES

Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, ontvang hul Eden/ SWD balkies nadat hulle onderskeie provinsiale spanne verteenwoordig het gedurende die afgelope vakansie. Foto: Voor vlnr: Olof Poggenpoel, Nadia Wentzel, Wikus Smit,…

LAERSKOOL PARK LANDSDIENS

Tydens die afgelope vakansie was Juffrou M. Engelbrecht en nege leerders van Laerskool Park deel van die Landsdiens-streekkamp. Steven Terblanche (Graad 6) en Lara Janse van Rensburg (Graad 7) is…

LAERSKOOL PARK PROEFSTUDENTE

Laerskool Park, Mosselbaai, verwelkom graag die proefstudente vir die derde kwartaal.

LAERSKOOL PARK NUWE LEIERS

Laerskool Park, Mosselbaai, het ‘n besluit geneem om twee leerders toe te voeg tot die leiers van die skool vir 2019. Lizanné Engelbrecht en Lisa Moné Van den Heever is…

LAERSKOOL PARK TOP 10 AKADEMIE

LAERSKOOL PARK GRAAD 4 TOP 10 Foto heel bo: Voor vlnr: Kelsey Minnaar, Marco Piek en Jana Pretorius Agter vlnr: Renaldi van Zyl, Johan Schoeman, Mienke Vorster, Olof Poggenpoel, Nikita…

Laerskool Park Revue 2019

Laerskool Park, Mosselbaai, hou vanaf 12 tot 15 Augustus Revue.

Eden Hokkie

Die volgende 0/13 hokkiespelers van Laerskool Park is gekies vir die Eden span. Foto:Agter van links: Clarissa Kleinhans, Kurt Coetzee, Siegfried Stander, TJ Vorster, Mila Wagenaar Voor: Henru Nel

Laerskool Park Netbalspelers in Hessequa spanne

Megan Enslin, Suzanne le Roux, Melissa Kuun, Phoebe Janse van Rensburg, Nicole Fourie en Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai, is ingesluit in die 0/11 en 0/12 Hessequa Netbalspanne.…

Laerskool Park Musiek

Louise du Pisani, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Park in Mosselbaai, was bevoorreg om Vrydag, 12 April meestersklasse (klavier) van die baie bekende Prof Joseph Stanford by te woon.…

Laerskool Park Rugby

Laerskool Park van Mosselbaai se o/13 A rugbyspan het die afgelope twee dae aan ‘n toernooi te Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal deelgeneem en pragtige spel opgelewer. (FOTO:) Voor vlnr:…

Laerskool Park blink ook uit op skaakterrein

Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, het op 16 Februarie aan die tweede rondte van die Mosselbaai Streeks-skaakproewe deelgeneem en sommer baie goed gevaar. Park se skaakspelers is goed aan…

Laerskool Park se kranige tennisspelers blink uit

Die naweek van 15 Februarie het Laerskool Park van Mosselbaai se 1ste dogters- en seuns tennisspanne aan die Reef Hudson toernooi in George deelgeneem. Tydens hierdie toernooi was die beste…

Laerskool Park Swem uitnodigingsgala

Swemmers van Laerskool park in Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens die uitnodigingsgala te George. Joe Alberts – 2de en 3de plek Hanru Kuun – 3de plek Lize Mari Bester –…

Laerskool Park: Hartenbos PSG atletiek byeenkoms

Atlete van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig presteer by Laerskool Hartenbos se PSG atletiek-byeenkoms. Park se atlete het die volgende prestasies behaal: Twee eerste plekke, Agt tweede plekke en…

Laerskool Park se skoolhoof verjaar

Dit is ‘n jaarlikse tradisie by Laerskool Park van Mosselbaai om, wanneer die skoolhoof sy verjaarsdag vier, die dag saam met Graad 1 tot Graad 7 leerders ‘n heerlike stranddag…

Onderwysers van Laerskool Park bereik groot hoogtes

Mnr. Wikus Smit van Laerskool Park in Mosselbaai is aangewys as die hulpafrigter van die o/13 SWD Cravenweek span. Die span gaan in Junie aan ‘n toernooi te Witrivier deelneem.…

Laerskool Park Huissport 2019

Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig gevaar tydens die begin van die atletiek-seisoen by die skool se huissport byeenkoms. Hulle het pragtige prestasies behaal en verskeie rekords…

Laerskool Park tennisspelers verteenwoordig Eden

Laerskool Park van Mosselbaai se tennisspelers het EDEN verteenwoordig tydens Interpro teen Boland, Stellenbosch en Paarl gehou op 2 en 3 November. Eden o/13, o/10 Seuns en o/12 spanne het…

Laerskool Park hoofleiers 2019

Laerskool Park van Mosselbaai wens hul nuwe hoofleiers vir 2019 alle sterkte en seën toe vir die nuwe taak wat oor hulle pad gebring is. FOTO: Vlnr: Kurt Coetzee (onder-hoofseun), TJ…

LAERSKOOL PARK ERKENNINGSAANDE – JUNIOR EN SENIOR

Laerskool Park van Mosselbaai se leerders uit beide die grondslag –en intermediêre fase het pragtige prestasies deur die loop van 2018 behaal en ons is baie trots op elke leerder.…

Muntlegging vir KANSA deur Laerskool Park

Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, hel ‘n allermintige bedrag van R6237,70 ingesamel vir Kansa met die muntlegging gehou op 26 Oktober. Mnr. Freddie Faul, voorsitter van Mosselbaai se “Relay…

Laerskool Park leerder in Eden tweekamp-span

Laerskool Park van Mosselbaai, spog graag met Olof Poggenpoel wat ingesluit is in die Eden tweekamp-span. (FOTO:) Olof Poggenpoel

Laerskool Park Gr 6 top tien 3de kwartaal

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 6-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige

Graad 5 Top Tien 3de kwartaal, Laerskool Park

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 5-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die…

Laerskool Park rugbyspelers in 0/12 SWD-span

Vier leerders van Laerskool Park in Mosselbaai se o/12 rubyspelers is in die o/12 SWD rugbyspan ingesluit. Hulle gaan gedurende Oktober aan die Interprovinsiale toernooi te Oakdale Landbouskool in Riversdal…

Laerskool Park Eisteddfod

Laerskool Park van Mosselbaai se Graad 1, 2 en 3 leerders het onlangs hul kunssertifikate vir die Eisteddfod van 2018 ontvang.

Laerskool Park Blitsbrein-kompetisie

Laerskool Park van Mosselbaai se Graad 4 – 6 leerders het ‘n Blitsbrein-kompetisie gehou waar Wiskunde, Afrikaans, Sosiale Wetenskap, Natuurwetenskap en Algemene kennis vrae beantwoord moes word met behulp van…

Laerskool Park skitter by Eisteddfod

Parkies het deelgeneem aan onderskeie items tydens die Eisteddfod.

Laerskool Park Radikale Redenaars

Rossouw Gericke, TJ en Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai, het die naweek van 24-26 Augustus in Durbanville by Hoërskool Stellenberg aan die Wes-Kaap finaal van die Radikale Redenaars…

Laerskool Park blokfluit

Juffrou Du Toit en Juffrou Brown het gesorg dat daar ses blokfluit groepe vanuit Laerskool Park van Mosselbaai ook

Laerskool Park o/13 A-Rugbyspan algehele kampioen van die streek!

Die o/13 rugbyspan van Park Laerskool in Mosselbaai, het die afgelope seisoen al hulle wedstryde gewen en is as die liga-wenners van die streek gekroon.  Baie geluk aan hierdie span…

Laerskool Park se 33ste Sewes Toernooi

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Voor: Eduan Thorn Middel vlnr: Hendré Kritzinger, Nel Visagie, Bernard Smit, Gustav Brink, Hanno Louw, Jean-Pierre le Roux, Kurt Coetzee Agter vlnr: TJ…

Laerskool Park leerders dans

Dynamic Dance Academy se dansers het aan die SASAFF (South African Fitness Sport and Fitness Federation) se SA dans-kampioenskappe deelgeneem vanaf 30 Junie tot 2 Julie te Kaapstad. Ashley Brown…

Laerskool Park verwelkom proefstudente

Laerskool Park in Mosselbaai is bevoorreg om hul proefstudente te verwelkom en hoop dat hulle die tyd by Park sal geniet en sommer baie leersaam vind! Proefstudente Foto: Voor:  Chanté…

Laerskool Park leerders as Sportman en -vrou genomineer

Kayla Esselen en JT Strydom van laerskool Park in Mosselbaai is genomineer vir die Eden Distrik se Laerskool sportvrou en sportman van die jaar.  Uit al die Eden distrik se…

Eden Hokkiespeler ontvang sy balkie!

Kurt Coetzee van Laerskool Park het die o/13 Eden hokkiespan die afgelope vakansie verteenwoordig.  Die Edenspan het hul man gestaan teen die ander provinsies en Kurt het hom goed van…

Eden Tennisspelers ontvang hul balkies!

Laerskool Park van Mosselbaai se tennisspelers het die afgelope vakansie aan ‘n Provinsiale toernooi deelgeneem in George waar hulle teen ander provinsies meegeding het.  Hulle het goed gevaar en Laerskool…

Laerskool Park se SWD Rugbyspelers ontvang balkies!

Vyf van Laerskool Park in Mosselbaai se leerders het 2 tot 6 Julie aan die Cravenweek te Kimberley deelgeneem.  Mnr Wikus Smit het hul as hulp-afrigter vergesel.  Hierdie span het…

Laerskool Park Landsdiens

Gedurende die vakansie het heelwat van Laerskool Park, Mosselbaai, se leerders die Landsdiens Streekkamp te Heroldtsbaai bygewoon.  Tydens hierdie kamp is Nel Visagie, Imraan Meyer en John-Matt le Roux gekies…

Laerskool Park in Mosselbaai Top 10 Balkies

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-6-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-5-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-4-Top-10.jpg” show_in_lightbox=”on”…

Park Laerskool landsdienskamp

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Park laerskool van Mosselbaai is reeds van vroegoggend tot laat besig by die landsdienskamp. Heerlike spek, eiers en roosterbrood met handwerk en groot paintball oorlog. Die groot heldin…