Die o/13 rugbyspan van Park Laerskool in Mosselbaai, het die afgelope seisoen al hulle wedstryde gewen en is as die liga-wenners van die streek gekroon. Baie geluk aan hierdie span en hul afrigter, Mnr Wikus Smit, met hierdie groot prestasie!
Voor vlnr: Paul Marais, Johannes Pretorius, Wikus Smit, Shagon Keffers, Michael Fourie en Chad Swart
Middel – Shane Horne
Agter vlnr: JT Strydom, Kasselman van der Westhuizen, Wilhelm Kuun, Philip Minaar, Zack Joubert, Hanno Louw, JL van Rensburg, Eduan Thorn, Mnr Wikus Smit, Donavan Lawrance, Jordan Ruiters, Rohan van Zyl en Kurt Coetzee
Become a Sponsor









