Laerskool Park: Wêreld Hardoplees Dag
Op 5 Februarie het Laerskool Park, Mosselbaai, Wêreld Hardop Lees dag gevier met ‘n voorlesing deur Juffrou Terina Bauermeister. Die leerders het dit terdeë geniet!
Laerskool Park Atlete presteer by PSG Atletiek
Agter vlnr: Richardo van Eck, Katrien Botha, Karli-Louise Westons, Cammy Cordom, Melissa Kuun, Lara Brown en Jaywin Scholtz Voor vlnr: Nihan Erasmus en Mia Rossouw Laerskool Park se atlete het…
Laerskool Park atlete presteer by Outeniqua Atletiek
Outeniqua atletiek vlnr: Cammy Cordom: 2de Plek 100m, 3de plek 70m hekkies en 3de plek 150m; Mark-Hein Fourie: 1ste Plek Hoogspring – Rekord!, 1ste plek 75m Hekkies en 1ste plek 150m;…
Laerskool Park Tennis
Vlnr: Jean Schoeman, Zander Maritz, Danicka Bronn, Luka Otto, Suanne Steyn, Rossouw Gericke en Olof Poggenpoel Sewe tennisspelers van Laerskool Park, Mosselbaai, het Eden verteenwoordig tydens die Synergy Cup vanaf…
Laerskool Park se Biblioteek kry nuwe baadjie
Laerskool Park se biblioteek het ‘n spoggerige nuwe baadjie gekry. Dit is ‘n plek waarin leerders met lus kan rondsnuffel en boeke lees. Hiermee poog ons om ‘n liefde vir…
Laerskool Park Pretstap 2020
Laerskool Park in Mosselbaai het op 7 Maart ‘n fees van pret en kleur gehou. Die dag het begin met elke klas se verteenwoordiging van ‘n land wat aan die…
Laerskool Park stel komitees bekend
BEMARKINGSKOMITEE: Agter vlnr: Miëtte Steenkamp, Catherine Du Plessis, Voor: Rossouw Gericke Afwesig: M’chyle van der Vendt Laerskool Park het onlangs hul verskillende komitees bekend gemaak. KLANKKOMITEE: TERREINKOMITEE: LOOMKOMITEE: MEDIA…
Laerskool Park Atletiek
Nadia Wentzel en Henru Nell. Henru Nell en Nadia Wentzel van Laerskool Park, Mosselbaai, het die Victor en Victrix Ludorum Trofee tydens Laerskool Park se kleure-atletiek byeenkoms ontvang.
Laerskool Park Skaak
Vlnr: Rolanda Burmeister, Gebhardt de Lange, Stefan Vollgraaff en Dan-Mari Pienaar. Laerskool Park se vier skaakspelers het die op 1 Februarie aan die Mosselbaai Skole Skaak by Curro deelgeneem en…
Wes-Kaap Provinsiale Parlement besoek Laerskool Park
WKPP beamptes. Laerskool Park, Mosselbaai, het op Donderdag, 30 Januarie, besoek ontvang van die WKPP se Staande Komitee vir Onderwys.
Laerskool Park huldig 2020 prefekte in
Vlnr.: Phoebe Janse van Rensburg (hoofdogter), Delarey Steyn, Minette van Zyl en Luka Otto (hoofseun) Laerskool Park, Mosselbaai, het op Dinsdag, 14 Januarie, hul prefekte vir 2020 ingehuldig tydens ‘n…
Laerskool Park eerste skooldag 2020
Leah Brown reeds hard aan die werk en Chrislo Schoeman lui die klok. Waar is die dae waar die Graad 1-leerdertjies huil en sommer net vasskop vir hierdie nuwe onbekende…
Laerskool Park Leiers 2020
Voor vlnr: Reece Meyer, Twané Herbst, Emile van Rensburg, Ilané van Zyl en Fanie Keyser Middel vlnr: Melissa Kuun, PW van Breda, Mia Stander, AJ Muller en Roelindi Pretorius Agter…
Laerskool Park: Bredasdop Top 10 Atletiekbyeenkoms
Vlnr: Cammy Cordom, Shakira September, Zack Joubert en Kurt Coetzee Laerskool Park se atlete het baie goed presteer by die Bredasdorp Atletiekbyeenkoms. Die uitslae is as volg: Goud – Kurt…
Laerskool Park Radikale Redenaars
Voor vlnr: Karli-Louise Weston, Livia Gericke en Cara Bosman Agter vlnr: Fanie Keyser, Zehani Lodewyk, Rossouw Gericke, Roelindi Pretorius en Franko Van der Westhuizen Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, het…
Laerskool Park: Tweekamp
Vlnr: Sias Poggenpoel, Hanru Kuun, Melissa Kuun, Altus Poggenpoel. Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, is gekies vir die Eden Tweekamp-span na afloop van proewe te Oudtshoorn. Hulle gaan Eden op…
Laerskool Park presteer by Kwagga Top 10 Atletiek
Voor vlnr: Nadia Wentzel, Shakira September, Mienke Vorster, John-Daniel Minnie, Mark-Hein Fourie. Agter vlnr: Cammy Cordom, Chrizanne Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Henco Swanepoel. Laerskool Park, Mosselbaai, tesame…
Park Laerskool Gr 7 Silwer Knopies 3de kwartaal
Park Laerskool, Mosselbaai, het hul Gr 7 Silwer Knopies vir die 3de kwartaal bekend gemaak. Jan Ockie Meyer, Lisa Mone Van den Heever, Hendre Kritzinger, Talitha Grobler, Deacon Cooper, Animie…
Park Laerskool Gr 7 Top 10 3de kwartaal
Park Laerskool, Mosselbaai, het hul top 10 akademiese presteerders vir die 3de kwartaal bekend gemaak. 1 Maia Leonard, 2 Michelle Pretorius, 3 Jean Pierre le Roux, 4 Johannes Pretorius, 5…
Laerskool Park Unisa- en ABRSM eksamen
Voor vlnr: Louise du Pisani, Talita Pretorius en Rika Delport Agter vlnr: Anja Muller, Mian Hurter, Hannah Rhodes, Phoebe Janse van Rensburg, Cate du Plessis, Johannes Pretorius en Mienke Vorster.…
Laerskool Park Gr 6 – silwer knopies 3de kwartaal
Laerskool Park, Mosselbaai, het die ontvangers van die 3de kwartaal se graad 6, silwer knopies, aangekondig. PRETORIUS, RICHARD MINNIE, JOHN- DANIEL DE ROUBAIX, NICOLE HERBST, TWANé MARITZ, ZANDER OTTO, LUKA…
Laerskool Park Gr 6 se 3de kwartaal top 10 Presteerders
Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 presteerders van graad 6 vir die derde kwartaal bekend gemaak. 1 PRETORIUS, ROELINDI 2 BEUKES, HERCO 3 LODEWYK, ZEHANI 4 JANSE VAN RENSBURG,…
Laerskool Park Gr 5 – Silwer Knopies 3de kwartaal
Laerskool Park, Mosselbaai, het die ontvangers van die derde kwartaal se graad 5, silwer knopies, aangekondig. LUDICK, LENE ALKERS, KAYLA VAN NIEKERK, GERRIT ETIENNE GOUWS, RUAN VAN DYK, DANIEL ARTS,…
Laerskool Park Gr 5 se 3de kwartaal top 10 Presteerders
Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 presteerders van graad 5 vir die derde kwartaal bekend gemaak. 1 GERICKE, ROSSOUW 2 DE LANGE, TANYA 2 SMUTS, EDRICH 4 SCHOEMAN, JEAN…
Laerskool Park Gr 4 – Silwer Knopies 3de kwartaal
Laerskool Park, Mosselbaai, het die ontvangers van die derde kwartaal se graad 4, silwer knopies, aangekondig. VAN DEN HEEVER, LIANKE MALAN, NELANI PIEK, LUCA OOSTHUIZEN, LUME STRYDOM, NINA MASTROGIUSEPPE, ALESSIO…
Laerskool Park Astro Quiz span skitter!
Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer. Laerskool Park van Mosselbaai se Astro Quiz span is as Nasionale Kampioene bekroon! Dit is die eerste keer…
Laerskool Park wenners van Astro Quiz!
Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer. Vier Graad 7-leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie…
Laerskool Park Revue: ‘The Show’
Vlnr: Alexa Alberts, TJ Vorster, Michelle Pretorius, Kyla Albertyn en Karli-Louise Weston Laerskool Park, Mosselbaai, se Revue, The Show, is verby… Die week van 12-15 Augustus (met ‘n ekstra vertoning…
Laerskool Park Astro Quiz span skitter
Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jan-Ockie Meyer en JP le Roux Laerskool Park, Mosselbaai, se Astro Quiz span, JP le Roux, Jan-Ockie Meyer, Chené du Plessis en Maia Leonard,…
Laerskool Park leerder is finalis vir ‘Eden Sport Awards’
Kurt Coetzee, ‘n Graad 7-leerder van Laerskool Park in Mosselbaai, is genomineer as finalis vir Eden Sport Awards in George. Baie geluk, Kurt!
Laerskool Park bied aan “The Show”
By “The Show“, aangebied deur Laerskool Park van Mosselbaai, kry Berta die Baardvrou en Triple XL se lewens ‘n nuwe betekenis as hulle vir PT Barnum ontmoet. En wat is…
Laerskool Park: “The Show”
Laerskool Park, Mosselbaai, is besig om hul vere reg te skud vir “THE SHOW”. Hierdie revue wat plaasvind vanaf 12 tot 15 Augustus, handel oor die storie van The Greatest…
ATKV Redenaars
Die volgende leerders van Laerksool Park het op 13 April 2019 te Oudtshoorn deelgeneem aan die ATKV redenaars se eerste uitdun rondte. Livia Gericke, Karli-Louise Weston, Mila Smit, Rossouw Gericke…
Laerskool Park Rugby
Baie geluk aan Paul Marais, Zack Joubert, JJ Malan, Siegfried Stander, Deacon Cooper en Junior Thatho van Laerskool Park in Mosselbaai, wat ingesluit is in die Mosselbaai Rugby Streekspan. Foto:…
Laerskool Park swemmers in Eden Swemspan
Laerskool Park van Mosselbaai is baie trots op Erich Grobler, Alex Martins en Ettienne van Niekerk met hul insluiting in die Eden swemspan. Voor: Erich Grobler Agter vlnr: Alex Martins…
Laerskool Park verwelkom proefstudente
Laerskool Park van Mosselbaai, verwelkom graag die proefstudente wat by hul bekwame personeel leer. Voor vlnr: Marché Jordaan en Karina van der Merwe Agter vlnr: Jamie Roberts en Tiaan van…
Laerskool Park se Top 10 leerders
Laerskool Park, Mosselbaai, het hul top 10 leerders (akademie) vir die 1ste kwartaal bekend gemaak. Top 10 Gr 4 leerders: 1ste: Johan Scoeman, 2de: Renaldi van Zyl, 3de: Mienke Vorster,…
Laerskool Park maak hul koorleiers vir 2019 bekend
Laerskool Park van Mosselbaai het die volgende leerders verkies as hul Koorleiers vir 2019. Die hoofleier is Lizanne Engelbrecht en die onder-hoofleier is Angie Tlali (Foto:) Vlnr: Sbulele Fihla, Marzaan…
Laerskool Park presteer in swem
Laerskool Park van Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens Glenwood House se aflosgala. Spanne behaal die volgende uitslae: Rugslag Seuns 0/11 – 3deRugslag Dogters 0/12 – 2deBorsslag Seuns 0/12 – 1steBorsslag…
Laerskool Park Pretstap
Dit was die 22ste Februarie weer Laerskool Park se jaarlikse Pretstap. Dit het gesorg vir groot opwinding en baie pret onder die leerders. Dit het begin met die beroemde kaskarresies…
Laerskool Park Atletiek
Laerskool Park van Mosselbaai, is baie trots op hul atlete Nadia Wentzel, Mark-Hein Fourie, Shakira September, Edrich Schoeman, Chrizaan Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Siegfried Stander, Cammy Cordom…
Laerskool Park maak hul prefekte vir 2019 bekend
Laerskool Park se personeel en leerders het gestem vir 2019 se nuwe prefekte. Ons wens elke leerder wat verkies is baie sterkte toe en dat dit vir hulle ‘n ongelooflike…
Laerskool Park Radikale Redenaars
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Radikale Redenaars is ‘n redenaars-kompetisie vir skole waar leerders die geleentheid kry om in ‘n verskeidenheid kategorieë, in Afrikaans en/of Engels, te kompeteer. Hierdie jaar het ongeveer…
Laerskool Park Radikale Redenaars
Graad 5 en Graad 6 groepe van Laerskool Park het pragtig presteer tydens Radikale redenaars. Albei groepe het Nasionaal ‘n eerste plek behaal. (FOTO:) Voor vlnr: Zehani Lodewyk, Franco Barkhuizen, Fanie…
Laerskool Park presteer by Oppie tong af redenaarskompetisie
Tydens die “Oppi tong af” redenaars kompetisie het Fanie Keyser en Uys Keyser Laerskool Park se naam hoog gehou. Hulle het die volgende plekke behaal: 1ste plek – Fanie Keyser…
Laerskool Park by Bredasdorp atletiek
Atlete van Laerskool Park in Mosselbaai het as volg presteer by die atletiek byeenkoms in Bredasdorp: Drie eerste plekke, drie tweede plekke, vier derde plekke en drie vierde plekke. JL…
Laerskool Park Gr 4 top tien 3de kwartaal
Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 4-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige
Bekendstellings-aand en opedag vir Grade RR, R en 1 leerders
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Daar was groot opwinding by Laerskool Park toe voornemende Graad RR, R en 1 leerders op 12 Oktober die geleentheid kry om hulle nuwe Juffrou vir…
Laerskool Park Gr 7 toer
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] By Laerskool Park nader hulle die einde van 2018 en was dit natuurlik weer tyd vir hul Graad 7 leerders om op die jaarlikse toer na…



















