Vlnr: Sias Poggenpoel, Hanru Kuun, Melissa Kuun, Altus Poggenpoel.
Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, is gekies vir die Eden Tweekamp-span na afloop van proewe te Oudtshoorn. Hulle gaan Eden op 19 Oktober in Port Elizabeth verteenwoordig tydens die Interprovinsiale Tweekamp-byeenkoms