Laerskool Park, Mosselbaai, is besig om hul vere reg te skud vir “THE SHOW”. Hierdie revue wat plaasvind vanaf 12 tot 15 Augustus, handel oor die storie van The Greatest Showman en die begin van die eerste sirkus ooit. HELIUM HEMELBESEM, SHORTY DIE SOLDAAT en vele ander karakters soos TOOTHPICK, SLENDERWONDER EN XXXL wag in spanning om u daar te sien!
Foto: Vlnr: Johannes Pretorius en Ruan van Zyl