)

Laerskool Park Astro Quiz span skitter

Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jan-Ockie Meyer en JP le Roux

Laerskool Park, Mosselbaai, se Astro Quiz span, JP le Roux, Jan-Ockie Meyer, Chené du Plessis en

Maia Leonard,  presteer weer besonder goed vanjaar. Met ‘n druk program die afgelope paar weke,

weens die skool se revue, het hierdie vier leerders die skool verteenwoordig in die uitklop-rondtes wat

streekgebonde is. Hulle dring dan nou ook deur na die Wes-Kaap se semi-finale rondte wat op 29

Augustus in Kaapstad plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĂ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĂªreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van HoĂ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal