Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer.
Laerskool Park van Mosselbaai se Astro Quiz span is as Nasionale Kampioene bekroon! Dit is die eerste keer dat ‘n skool uit die Wes-Kaap hierdie kompetisie wen. Ons bedank graag vir Mnr. W. Smit sowel as Dr. Leonard wat ons leerders so goed begelei het.