Tydens die September vakansie het Zoƫ van Wyk en Kyle Britz van Hoƫrskool Upington deelgeneem aan die Internasionale Ekspo vir Jong Wetenskaplikes te Johannesburg.
Hulle kry meriete vir hul āEco coolerā wat met sonkrag werk.
‘nĀ Groot dank aan die Universiteit van Tegnologie vir hul hulp met die projek.