[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Daar was groot opwinding by Laerskool Park toe voornemende Graad RR, R en 1 leerders op 12 Oktober die geleentheid kry om hulle nuwe Juffrou vir 2019 te ontmoet. Daar was ook die aand van die 11de Oktober ‘n bekendstellings-aand vir die ouers van Laerskool Park se Graad 1’s vir 2019. Cynthia Linde van Soetlief faam het ‘n waardevolle boodskap met die ouers kom deel.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18472,18473,18474″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]