[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
By Laerskool Park nader hulle die einde van 2018 en was dit natuurlik weer tyd vir hul Graad 7 leerders om op die jaarlikse toer na die Burgerstrandhuis te gaan. Die leerders het ongelooflike ervarings gehad en alles uit hierdie toer geneem wat hulle kon. Dit was van sokker speel en parkie pret tot by die Akwarium en die Kasteel De Goede Hoop.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18455″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor









