[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]
Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai se Astro Quiz span het op 1 Oktober in Johannesburg gaan deelneem in die finale rondte van die nasionale kompetisie. Hulle het tydens hierdie geleentheid 5de geëindig. Laerskool Park wil graag vir Mnr. Wikus Smit en Dr. Leonard bedank wat die pad saam met hulle gestap het.
Foto:
Agter vlnr: Wilandri Crafford, Jana du Pisani
Voor vlnr: Mishke Joubert, John-Matt le Roux
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]