)
Laerskool Park Gr 6 top tien 3de kwartaal

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 6-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige

Graad 5 Top Tien 3de kwartaal, Laerskool Park

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 5-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die…

Laerskool Park Gr 4 top tien 3de kwartaal

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 4-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige

Laerskool Park Gr 7 toer

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] By Laerskool Park nader hulle die einde van 2018 en was dit natuurlik weer tyd vir hul Graad 7 leerders om op die jaarlikse toer na…

Laerskool Park Astro Quiz

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai se Astro Quiz span het op 1 Oktober in Johannesburg gaan deelneem in die finale rondte van die nasionale kompetisie.…

Laerskool Park Rugby

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Park van Mosselbaai is baie trots op die skitterspel wat Ruhan van Zyl, Wikus Smit en Kurt Coetzee gelewer het by die o/12 Kusstreek Toernooi…

Laerskool Park musiek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Park van Mosselbaai se musiekuitslae van 2018 was besonder goed.  Hulle het meestal die Unisa-eksamen gedoen, terwyl daar ook leerders was wat die ABRM eksamen…

Laerskool Park tennis

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, het die afgelope vakansie Eden verteenwoordig in Durbanville waar hulle teen WP deelgeneem het.  Dit het sommer baie goed gegaan…

Laerskool Park Gimnastiek

SOUTH ZONE CHAMPIONSHIPS  Hierdie leerders het Eden verteenwoordig tydens die SOUTH ZONE CHAMPIONSHIPS gehou 22 tot 24 Junie te Kraaifontein in die Kaap.  Hulle het pragtig presteer en die volgende…

Laerskool Park perdry

Evanca en Vanesca Schoeman van Laerskool Park in Mosselbaai, het deelgeneem tydens die George Riding Club se Winter Show en die volgende prestasies behaal: Evanca Schoeman – Twee 1ste plekke…

Laerskool Park se Astro Quiz span – Wes-Kaap wenners!

Na die afloop van die aanlyn uitdun rondes, het Laerskool Park van Mosselbaai se Astro Quiz-span deurgedring na die Wes-Kaap semi-finaal in die Kaap.  Tydens hierdie deelname het hierdie Park-span…

Eden Netbalspelers ontvang hul balkies!

Vier van Laerskool Park in Mosselbaai se netbaldogters het 12 tot 14 Julie aan die Interstreek toernooi te Wellington deelgeneem waar hul Eden verteenwoordig het.  Hierdie span het as algehele…

Laerskool Park Landsdiens

Gedurende die vakansie het heelwat van Laerskool Park, Mosselbaai, se leerders die Landsdiens Streekkamp te Heroldtsbaai bygewoon.  Tydens hierdie kamp is Nel Visagie, Imraan Meyer en John-Matt le Roux gekies…

Laerskool Park Sewes Toernooi 2018

Laerskool Park in Mosselbaai nooi almal uit om deel te wees van hul 33ste Sewestoernooi. 27 Skole vanuit die SWD, Kaap, Oos-Kaap en Vrystaat neem hierdie jaar deel.  Die toernooi…

Laerskool Park redenaars

ATKV Redenaars 2018 Semi finaal se uitslae is bekend gemaak.  Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai het in die Top Tien geëindig van die Suid- en Oos-Kaap streek.  Werklik…