ATKV Redenaars 2018 Semi finaal se uitslae is bekend gemaak. Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai het in die Top Tien geëindig van die Suid- en Oos-Kaap streek. Werklik ‘n prestasie om op trots te wees vir Laerskool Park.
Foto: Mienke Vorster
ADVERTISEMENT