)

Laerskool Park se Astro Quiz span – Wes-Kaap wenners!

Na die afloop van die aanlyn uitdun rondes, het Laerskool Park van Mosselbaai se Astro Quiz-span deurgedring na die Wes-Kaap semi-finaal in die Kaap.  Tydens hierdie deelname het hierdie Park-span 28/30 behaal en na die finale deurgedring.  Tydens die finale ronde het hulle ‘n baie goeie punt van 29/30 behaal en is as Wes-Kaap wenners aangekondig.  Park se Astro Quiz span gaan nou nasionaal deelneem in Johannesburg einde Augustus.  Baie geluk en dankie aan mnr Wikus Smit en Dr André Leonard wat gehelp het met ure se voorbereiding.  Harde werk word beloon. Baie geluk!

(Foto Astro Quiz)

Op die foto vlnr: Dr André Leonard, Wilandri Crafford, Mishke Joubert, John-Matt le Roux, Jana du Pisanie, Mnr Wikus Smit

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal