André van der Westhuizen (graad 6) van Laerskool Hugenote in Wellington, het Saterdag, 2 Junie 2 aan die Wes-Kaapse Karate Kampioenskappe by De Kuilen Hoërskool in Kuilsrivier deelgeneem. Hy het ‘n 2de plek behaal en hy is gekies om aan die SA Karate Kampioenskappe wat op 25 Augustus in Kuilsrivier gehou word, deel te neem.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










