Hugenote Laerskool CECCHETTI balletleerders
Die volgende CECCHETTI balletleerders van Hugenote Laerskool het die spesiale toekennings ontvang by die jaarlikse Paarl Vallei Ballet Eisteddfod:
Hugenote Laerskool by Paarl Vallei Ballet Eisteddfod
Caitlyn Rheeder, Mia Burger, Tamsyn Geduldt, Jana Burger, Miane Erasmus, Mia Fourie, Neytiri Nieuwoudt, Hanli v/d Westhuizen, Janke van Zyl en Isabelle Marais van Hugenote Laerskool in Wellington, het die…
Laerskool Hugenote leerder presteer in karate
André van der Westhuizen (graad 6) van Laerskool Hugenote in Wellington, het Saterdag, 2 Junie 2 aan die Wes-
Laerskool Hugenote leerder skitter in dans
Beate van Niekerk van Laerskool Hugenote in Wellington, het die naweek van 18 tot 20 Mei aan die “South African Line Dance Masters Championship” in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal deelgeneem. Sy het…
Hugenote Laerskool bied ‘n opvoering aan
Hugenote Laerskool bied “Charlie and the Golden Ticket” aan: Datums en tye: 17 – 20 September 2018 om 19:00 Plek: Hugenote Laerskool Kostes: R100.00 vir volwassenes en R80.00 vir kinders
Laerskool Hugenote leerder presteer in Gimnastiek
Anje Grobbelaar (graad 6), van Hugenote Laerskool in Wellington, het Donderdag, 26 Julie, ‘n algehele 1ste plek
Laerskool Hugenote leerder presteer tydens Youth Karate Toernooi
Josh Oostendorp (graad 7), van Hugenote Laerskool in Wellington, het aan die Youth Karate Toernooi op
Emily Coleman, from Huguenot Primary in Wellington, excelled at SANESA
On 2 to 4 March 2018, Emily Coleman (grade 3) from Huguenot Primary in Wellington competed at the
Leerder van Hugenote Laerskool presteer by Veld-motorfietswedren
Stefan Zybrands (graad 6) van Hugenote Laerskool in Wellington, het die afgelope naweek deelgeneem
Leerder van Hugenote Laerskool presteer by MTB Challenge
Christiaan Joubert (op die foto bo) van Hugenote Laerskool in Wellington, het op 3 Maart 2018 aan die
Hugenote Laerskool in Wellington lewer SA Atletiek-kampioen op
SA skole atletiekkampioenskappe: Grace de Vries (graad 4) van Hugenote Laerskool is die
Welkom Graad 1’s
Laerskool Hugenote van Wellington in die Wes-Kaap spog met hul nuwe graad 1’s vir 2018!
Junior Koor van Hugenote Laerskool – Beste Junior Koor
Hugenote Laerskool van Wellington, se junior koor is by die Paarl Eisteddfod
Hugenote Laerskool senior koor aangewys as Beste Senior Koor
Hugenote Laerskool van Wellington, se senior koor is by die
Leerders wen prys vir balletduet
Roxi Keyser (graad 6) en Izelle Stemmet (graad 7) van Hugenote Laerskool in Wellington het die prys vir
Hugenote Laerskool se Orff Orkes beste by Paarl Eisteddfod
Hugenote Laerskool in Wellington se Orff Orkes het die toekenning vir Beste Orff orkes by die Paarl
Hugenote Graad 3 grope wen by Eisteddfod
Die graad 3-groep van die Hugenote Laerskool het die ‘Beste Voorbereide Lees’ prys gewen
Morgan Blackie van Hugenote Laerskool skitter
Morgan Blackie (graad 6) van Hugenote Laerskool van Wellington het geskitter tydens die Paarl
Annabelle Neethling blink uit tydens Paarl Eisteddfod
Annabelle Neethling (graad 3) van Hugenote Laerskool van Wellington het uitgeblink tydens die
Huguenot Primary’s Gr 1 won at Paarl Eisteddfod
Huguenot Primary’s Gr. 1 group won the prize for Eng. Choral Verse grd 1 at the
Leerder van Hugenote Laerskool presteer by Paarl Eisteddfod
Roosje Grobbelaar, ‘n Graad 7 leerder van Hugenote Laerskool in Wellington, het by die
Leerder van Hugenote Laerskool wen prys tydens Paarl Eisteddfod
André van der Westhuizen (graad 5), leerder van Hugenote Laerskool, het by die Paarl
Leerders van Hugenote Laerskool wen tydens Eisteddfod
Micaylin Williams-Harris (grade 6) in Huguenot Primary School, Wellington, won the prize for Art:
Hugenote Laerskool vaar goed tydens interskole
Hugenote Laerskool, Wellington, het onlangs hul interskole teen Noordeind gehad.
Hugenote Laerskool maak skoonskip by Paarl Vallei Eisteddfod
Hugenote Laerskool van Wellington het hierdie jaar al die trofeë in die sangafdeling van Paarl Vallei










