Anje Grobbelaar (graad 6), van Hugenote Laerskool in Wellington, het Donderdag, 26 Julie, ‘n algehele 1ste plek behaal vir Level 7 in haar ouderdomsgroep by die Distrikte kampioenskappe vir Artistiese Gimnastiek by UCT.
Anje is opgeneem in die span en gaan Winelands verteenwoordig by die WP Kampioenskappe 18 Augustus 2018.