Die volgende CECCHETTI balletleerders van Hugenote Laerskool het die spesiale toekennings ontvang by die jaarlikse Paarl Vallei Ballet Eisteddfod:
Danielle Bantjes ( tweede van links)het die trofeƫ verower vir die beste 11 jaar Solodans.
Roxi Keyser (derde van links) ook die trofeĆ« verower vir die beste 12 jaar Solodans asook vir die beste 11 ā 12 jaar Duetdans
Hayley Treu (links) en Toni Adams (afwesig) ook die trofeĆ« verower vir die beste 11 ā 12 jaar Groepdans, getitel Rain, Rain.
Become a Sponsor









