)

Strand speel Hokkie en Rugby teen Chileense Toerspan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Op Maandagmiddag 30 Julie het die eerste meisieshokkiespan teen ‘n O.17-span, St Johns, van Chilli ‘n wedstryd gespeel.  Die wedstryd het in ‘n goeie gees plaasgevind. Dit was ‘n heel nuwe ervaring om die Spaanse taal oral oor die veld te hoor.

Die eindtelling van 1 elk was ‘n goeie weerspieëling van die wedstryd.

Die taalverskil het geensins die meisies teruggehou tydens die onthaal nie en daar is omtrent gesels! Dit bly altyd ‘n goeie ervaring om teen ander lande te speel  en die spelers het dit baie geniet.

Die onder 16-rugbyspan het teen ‘n (oorwegend) onder 17-span van St John’s gespeel. Die toerspan het die wedstryd teen ‘n geweldige tempo begin, wat meegebring het dat die tuisspan (wat aanvanklik met grootliks die B-span begin speel het) met dieselfde entoesiasme weggetrek het. Donovan Douman was Strand se driedrukker en Keenan Carelse die suksesvolle doelskopper. Die rustydtelling van 22-7  in die besoekers se guns het met slegs 3 punte vermeerder tot ‘n eindtelling van 25-7, wat ‘n tekenend is van die moedige spel deur die tuisspan.

Die dag se wedstryde is afgesluit met ‘n gesellige funksie in die Kindertrustsentrum, waartydens die spanne geskenkies oorhandig het.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.105″ posts_number=”6″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17699,17700,17701,17702,17704,17703″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal