Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 4-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die derde kwartaal.
- DE LANGE, TANYA 92,3%,
- GERICKE, ROSSOUW
- PIENAAR, ZOE
- SMUTS, EDRICHÂ BARNARD
- SCHOEMAN, JEANÂ CONRAD
- STEENKAMP, MIETTE
- KEMPEN, KAYLAÂ ROSE
- DU PISANI, LOUISE
- LE ROUX, SUZAAN
- ALKERS, KAYLA GR4 F & MULLER, ANJAÂ GR4 O
Op die foto bo:
Voor vlnr: Tanya de Lange, Kayla Kempen, Miëtte Steenkamp, Louise du Pisani, Zoë Pienaar, Jean Schoeman
Agter vlnr: Edrich Smuts, Suzanne le Roux, Kayla Alkers, Rossouw Gericke, Anja Muller