)

Laerskool Park Gr 6 top tien 3de kwartaal

Laerskool Park van Mosselbaai, se Graad 6-leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en het pragtige akademiese uitslae behaal. Die volgende leerders is onder die Top 10 vir die derde kwartaal.

  1. LEONARD, MAIA 95.0%
  2. PRETORIUS, MICHELLE
  3. LE ROUX, JEAN PIERRE
  4. VAN ZYL, RUAN
  5. POTGIETER, EVERT
  6. DU PLESSIS, CHENé
  7. MEYER, JAN – OCKIE
  8. CONRADIE, MEGAN
  9. GROBLER, TALITHA
  10. MARAIS, INGRID & SWANEPOEL, ALBERT

Op die foto bo:

Voor vlnr: Jean-Pierre le Roux, Albert Swanepoel, Maia Leonard, Michelle Pretorius, Jan-Ockie Meyer, Evert Potgieter

Agter vlnr: Megan Conradie, Ingrid Marais, Ruan van Zyl, Thalita Grobler, Chené du Plessis

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal