Gedurende die vakansie het heelwat van Laerskool Park, Mosselbaai, se leerders die Landsdiens Streekkamp te Heroldtsbaai bygewoon. Tydens hierdie kamp is Nel Visagie, Imraan Meyer en John-Matt le Roux gekies om deel te wees van die Nasionale kamp wat Desember gaan plaasvind. Julle hou ons naam hoog!
Laerskool Park bedank Juffrou Marna Engelbrecht wat altyd deel is van Landsdiens en help om dit vir die kinders lekker te maak!
Landsdiens Foto:
Vlnr: Nel Visagie, John-Matt le Roux, Imraan Meyer
Become a Sponsor









