)

Laerskool Park se SWD Rugbyspelers ontvang balkies!

Vyf van Laerskool Park in Mosselbaai se leerders het 2 tot 6 Julie aan die Cravenweek te Kimberley deelgeneem.  Mnr Wikus Smit het hul as hulp-afrigter vergesel.  Hierdie span het baie goed gevaar en net een wedstryd verloor.  Baie geluk mnr Wikus en span met jul puik prestasie!

Donovan Lawrence het die Sasolburg-span verteenwoordig.  Laasgenoemde span het algeheel 3de in die toernooi geëindig.  Pragtig, Donovan!

Rugby Foto:

Vlnr: JT Strydom, Eduan Thorn, Hanno Louw, Mnr Wikus Smit, Kasselman van der Westhuizen, Michael Fourie, Donavan Lawrence.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal