Laerskool Park van Mosselbaai se tennisspelers het die afgelope vakansie aan ‘n Provinsiale toernooi deelgeneem in George waar hulle teen ander provinsies meegeding het. Hulle het goed gevaar en Laerskool Park se naam hoog gehou. Welgedaan!
Tennis Foto:
Vlnr: Suzaan le Roux, Animie Meyer, TJ Vorster, Micke Green, Mienke Vorster.