Vier van Laerskool Park in Mosselbaai se netbaldogters het 12 tot 14 Julie aan die Interstreek toernooi te Wellington deelgeneem waar hul Eden verteenwoordig het. Hierdie span het as algehele wenners uit die stryd getree. Vier talentvolle dogters het ook Laerskool Park se naam hoog gehou.
Eden Netbal Foto:
Van links:Â Nicole Fourie, Melissa Kuun, Nadia Wentzel, Shakira September.